Met IntegriSure se mobiele toepassing (’n verlengstuk van ons selfhelpplatform) kan u polisbesonderhede besigtig, hulp ontbied ingeval iets sou gebeur en te eniger tyd inligting oor u versekering bekom.

Leer meer

IntegriSure het ’n instrument ontwikkel om u lewe te vergemaklik as dit kom by die bestuur van u IntegriSure –korttermynversekeringspolis. Registreer vandag nog vir toegang tot feitlik alles wat met u polis verband hou.

Self Service Sentrum

Veronderstel die ergste gebeur met u onderneming. As u ’n IntegriSure-kliënt is, is u gedek.

Leer meer
IntegriSure op TV
Versekering vergemaklik
In die media

IntegriSure Persverklarings

Die jongste versekeringsnuus en ontwikkelings.
Deelnemers aan ‘taakekonomie’ moet sorg dat hulle die regte versekeringsdekking het 0 Like(s)

Tegnologie verander hoe ons werk en met die wêreld omgaan. Dit skep wonderlike geleenthede vir buigsame werk en

... Meer
In die knyp? Só kan jy versekeringskoste besnoei 0 Like(s)

Twee opeenvolgende stygings in brandstofpryse tot dusver vanjaar, en nóg een glo aan die kom in Maart, laat

... Meer
Wat die jongste misdaadsyfers sê: Verseker en wees waaksaam 0 Like(s)

Suid-Afrika se 2015/2016 misdaadstatistiek wat pas vrygestel is, toon ’n toename in huisroof en veral motorkapings in verskeie

... Meer
Besigheidsversekering
×
Quote my
×