0860 055 055
Service 0860 636 636
IntegriAssist 0800 002 777
Claims 0860 066 066

Celebrities on Radio

 

Marius Weyers
"Buurman vra nou die dag. Onthou jy nog vir JR Hewing van Dallas? Maar natuurlik onthou ek die skurk van ‘n vent daar op Southfolk wat tot sy eie familie sou verneuk het!"
Luister na die Klankgreep
Vuyo Mbuli
"Insurance is such an important matter, if you are not insured or incorrectly insured, it could cause you innumerable damage..."
Listen to the Soundclip

Hans Strydom
"Onthou jy nog die dae toe jy goeie diens oor 'n toonbank gekry het? Ja, tye het verander maar jy kan vandag nog steeds goeie persoonlike diens oor die telefoon kry as jy IntegriSure skakel..."
Luister na die Klankgreep
Tobie Cronje
"Dis nou jou kans om daai rooikaart te wys aan almal wat jou verneuk, want by IntegriSure gee ons vir jou goedkoper motor- en huis versekering omdat jy verantwoordelik is. Jy hoef nie aan 'n wêreldbeker deel te neem nie, vat dit net.."
Luister na die Klankgreep
Riaan Cruywagen
"Goedkoper en beter, dis tog waarna ons almal streef, nie waar nie? Ons wil die beste diens hê..."
Luister na die Klankgreep

Pierre van Pletzen

"Hierdie beurtkragaffêre… verlaat my in die buitenste duisternis. Maar IntegriSure se dekking op motor- en huisversekering bly aangeskakel selfs al is die krag af."
Luister na die Klankgreep

Mandi du Plooy Baard

"Ek het vir my ouers 'n lekker geskenk gegee…. En dit het my nie 'n sent gekos nie… en hulle spaar nou R500 per jaar. "
Luister na die Klankgreep

Anton Dekker

"Why would you wait for years for a possible cash back bonus if you could have it from day one? "
Listen to the Soundclip

Clarence Keyter

"Ai, daai dae toe ons deur die nag geluister het na verkiesingsuitslae? ..EN alles geglo het wat ons gehoor het! "
Luister na die Klankgreep

Shaleen Surtie-Richards
"Man luister. Enigiemand wat ouer as 50 is en nie by IntegriSure Direk korttermynversekering het nie, moet sy kop laat lees…"
Luister na die Klankgreep
Trevor Quirk
"…with IntegriSure, having reached your half century it means that it's imperative for you to make correct decisions and get the benefits today! So get your car and household insurance from IntegriSure where you pay cheaper premiums just because you're older than 50!.."
Listen to the Soundclip
Gerald de Kock
"Sooner or later, most sporting people experience golden moments, which they cherish forever... Just ask Mannetjies and Francois and Hestrie or Gary about that day they made the big, correct decision… like YOU making the decision to take out car and household insurance from IntegriSure…."
Listen to the SoundClip
Hugh Bladen
"Those were the days... old Frik placed, dropped and scored… remember? Well, with IntegriSure you will be placed right, never dropped and you know you will score.... "
Listen to the Soundclip
Marie Pentz (Mietie - Koöperasiestories)
"Mens. Die man van die versekering, van IntegriSure, hy gee toe mos vir my goedkoper motor en huisversekering direk. Hy sê dis omdat ek ouer as 50 is en so ordentelik en verantwoordelik leef! O, Genis sou die blou aapstuipe gekry het as hy hoor hoeveel ek nou gaan spaar…."
Luister na die Klankgreep
Ter herinnering aan Miems de Bruyn (Tant Kriekie - Nommer Asseblief)
"Weet jy, Ek kom nou eers agter hoe stupid ek was om nie lankal motor- en huisversekering direk by IntegriSure te kry nie…."
Luister na die Klankgreep
In remembrance of Patrick Mynhardt
"Here in the Marico, while sampling my mampoer the IntegriSure agent told me he could save me thousands, because IntegriSure is giving cheaper insurance on my car and house, just because I am responsible and older than fifty!…"
Listen to the Soundclip
Arnold Geerts

"Daar is sekere dinge waaroor mens nie onderhandel nie. Soos die feit dat ek aandring dat ek afslag kry op my motor- en huisversekering …"
Luister na die Klankgreep

Edwill van Aarde

"Kan mens afslag kry op motor- en huisversekering omdat jy ouer as 50 is?...."
Luister na die Klankgreep

Marius du Plooy

"My vrou sê mans kan net een ding op 'n slag doen. Wel sy's verkeerd want…"
Luister na die Klankgreep

 

 
Follow Us
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Get our Newsfeed Follow us on YouTube
Survey
Which Social Network do you use the most?




Submit Survey  View Results
 
Latest News
 
FSP No. 14595      Terms of Use    Webmasters: Login
Short term insurance   Online Insurance Quote