| Mense bo 50 word ‘besteel’ Daar is reeds oorgenoeg gepraat oor die voordele wat mense bo 50 verdien. Enige samelewing wat werklik omgee, moet nie net met empatie praat nie, maar ook doen, sê Helen Szemerei die Direkteur: Versekeringsdienste van die IntegriSure-groep. |